Kimberly Williams-Paisley

Kimberly Williams-Paisley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kimberly Payne Williams
Geboorte 14 September 1971 (1971-09-14)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kimberly Williams-Paisley (gebore 14 September 1971) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Father of the Bride (1991) en We Are Marshall (2006), en in die televisiereeks According to Jim (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy